Andrew Robinson (akteur)

Andrew Robinson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Andrew Jordt Robinson
Geboorte 14 Februarie 1942 (1942-02-14)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1969–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Andrew Robinson (gebore 14 Februarie 1942) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dirty Harry (1971), Hellraiser (1987), en Child's Play 3 (1991), en in die televisiereeks Star Trek: Deep Space Nine (1993).


Developed by StudentB